Wie is Ons
Die Vryburger Beweging is ‘n volksnasionalistiese beweging, wat beteken dat ons glo in die reg van elke volk op aarde om in ‘n soewereine grondgebied oor hulself te regeer. Ons lojaliteit lĂȘ egter eksklusief by die belange van ons eie mense en eksklusiwiteit is vir ons die weg vorentoe om weer vir blankes ‘n toekoms te skep in Suid-Afrika.
Wat maak die beweging dan anders as enige ander groep in Suid-Afrika mag jy vra?
Lees gerus ons
manifes
om meer uit te vind!